waar is gizelle?
gizelle reis die wereld, maar kuier gereeld in suid-afrika en kom sing graag vir jou op jou dorp - nooi haar uit by gizellemusiek@gmail.com
gizelle reis die wereld, maar kuier gereeld in suid-afrika en kom sing graag vir jou op jou dorp - nooi haar uit by gizellemusiek@gmail.com
gizelle se debuutalbum, 'begin' is vrygestel in 2009 en is in 2010 genomineer vir 'n sama in die kategorie "beste alternatiewe album: afrikaans".
kry 'begin' op itunes by http://itunes.apple.com/us/album/begin/id332902296
maak vriende met gizelle op facebook http://www.facebook.com/gizelleleroux